Skip to content

DA veroordeel Tshwane burgemeester oor stilswye gedurende tifus-uitbreking in Hammanskraal [KLANK]

# Die DA veroordeel die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, se stilswye terwyl die tifus-uitbreking in Hammanskraal versprei. Die party eis dat toetsresultate deur die Departement van Water en Sanitasie bekend gemaak moet word of met onafhanklike kenners gedeel moet word. Die party waarsku dat dit gevaarlik is om op watertenkwaens  staat te maak en dring aan op infrastruktuuroplossings om nog ‘n gesondheidskrisis te voorkom. Cilliers Brink van die DA sê Moya, wat tans in Brasilië is, moet in Tshwane wees om met inwoners te praat:

AFR BrinkOnSilence