# Krieket: Australië het drie spelers sonder toetservaring aangewys vir die eerste toets om die As teen Engeland wat die 21ste in Perth begin. Die aanvangskolwer Jake Weatherald en die snelboulers Sean Abbott en Brendan Doggett kan hul buiging maak. Marnus Labuschagne is teruggeroep, terwyl die veelsydige Mitch Marsh en Matt Renshaw oor die hoof gesien is. Steve Smith voer die span aan in die plek van die beseerde Pat Cummins. Hoofkeurder George Bailey het vertroue in Weatherald:
Krieket: Drie nuwelinge in Australië se groep van 15 vir eerste toets om die As [KLANK]
ENG BaileyOnWeatherald