# Die Activists and Citizens Forum vra die onmiddellike inhegtenisneming van die lyfwag van die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig Stuart Scharnick se rekords toon 34 strafregtelike sake. Hy is aan 18 skuldig bevind, elf is teruggetrek en hy is in vyf onskuldig bevind. Dennis Bloem van die forum sê Scharnick is ‘n gevaar vir die samelewing:
Activists and Citizens Forum eis Sibiya se lyfwag moet aangekeer word [KLANK]
ENG DennisonStuartJames