# AfriForum vra die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om duidelikheid te gee oor die huidige probleme met skoolplasings vir volgende jaar. Ouers in veral Pretoria en Centurion kla oor verkeerde of geen plasings nie. Daar is ook berigte van ‘n persoon bekend as “Godfrey” wat na bewering omkoopgeld van ouers vra in ruil vir plasings. Carien Bloem van AfriForum sê dis ook kommerwekkend dat die plasingsproses nog nie afgehandel is nie:
AfriForum vra duidelikheid oor probleme met Gauteng se skoolplasings vir 2026 [KLANK]
AFR BloemOnSchoolPlacements