Skip to content

Nasionale Vergadering aanvaar Wetsontwerp op Eenstop-grensposte [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake se verslag oor die Wetsontwerp op Eenstop-grensposte aanvaar. Die wetsontwerp stel ʼn regsraamwerk voor om gedeelde grensposte tussen Suid-Afrika en sy buurlande te skep. Die komiteevoorsitter, Mosa Chabane, sê sodra die wetsontwerp bekragtig is, sal dit na verwagting intra-Afrikahandel en -belegging bevorder met groter doeltreffendheid by grensposte, makliker beweging van mense en goedere, en die versterking van ekonomiese samewerking:

ENG ChabaneOnBill