Skip to content

DA sê SAPD in Wes-Kaap op rand van ineenstorting [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaapse Polisiediens op die rand van ineenstorting, met meer as een-duisend-300 beamptes wat in vyf jaar die diens verlaat het en speurders wat oorweldig word. Volgens die party neem misdaad en bendegeweld toe, wat gemeenskappe in vrees laat lewe. Tertuis Simmers van die DA doen ‘n beroep vir meer magte vir plaaslike polisie en moedig inwoners aan om ‘n petisie vir veiliger gemeenskappe te onderteken:

ENG SimmersOnCollapse