# Gauteng-polisie het ‘n 23-jarige man in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hy betrokke was by Saterdag se verbyry-skietery in Reigerpark, in Boksburg. Waarnemende provinsiale polisiekommissaris Fred Kekana het die anti-bende-eenheid vir hul werk geprys. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die verdagte sal môre in die Boksburg-landdroshof verskyn:
Verdagte in hegtenis geneem vir Reigerpark-verbyryskietery [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnReigerParkArrest