# Die Verkiesingskommissie sê die hersiene beleidsdokument oor elektroniese stemming gaan binnekort by die Parlement ingedien word na landwye raadpleging. Dit stel ‘n versigtige, gefaseerde benadering voor, insluitend ‘n hibriede stelsel wat papier-stembriewe kombineer met digitale stemming in stemlokale. Die Adjunk-hoofkiesbeampte Masego Sheburi het aan die media gesê die stelsel sal nog nie in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing gebruik word nie:
Hersiene e-stembeleid gaan binnekort by Parlement ingedien word [KLANK]
ENG SheburiOnEvoting