# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het bevestig ‘n senior staatsaanklaer het gewaarsku oor dreigemente teen getuies in die moord op ‘n ingenieur van Vereeniging, Armand Swart. Hy is 23 keer geskiet toe hy vermoedelik vir iemand anders aangesien is. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie gesê die aanklaer het dringende beskerming vir Getuies A en B aangevra. Hy verwys na die gevaar van georganiseerde misdadigers wat die verhoor wou laat ontspoor en bewyse teen hulle vernietig:
Senior aanklaer waarsku oor dreigemente teen Getuies A en B in Armand Swart-moordsaak [KLANK]
ENG-KhumaloOnSafety