Skip to content

Misdaadintelligensie-hoof onthul SAPS-lede word as huurmoordenaars gewerf [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie onthul die ondersoek na die moord op ‘n werknemer van Q-Tech, Armand Swart, in Vereeniging, het diep misdadige infiltrasie binne die polisie ontbloot. Khumalo sê vermeende huurmoordenaars, insluitend ‘n adjudant-offisier, is ure na die moord in hegtenis geneem. Hy het onthul sindikate werf nou doelbewus dienende polisielede as huurmoordenaars vir georganiseerde en politieke moorde:

ENG-DumisaniOnPolice