# Die DA in Ekurhuleni gaan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting gebruik om toegang te verkry tot die verslag oor die metro se mobiele chemiese toilettender van 1,8-miljard-rand. Die verslag is saamgestel deur die vermoorde afdelingshoof vir Forensiese Oudit, Mpho Mafole. DA-woordvoerder Brandon Pretorius sê onlangse berigte verwys na ‘n senior politikus se inmenging in die polisie-ondersoek na die moord, terwyl burgemeester Nkosindiphile Xhakaza weier om die verslag ter tafel te lê:
DA in Ekurhuleni vra toegang tot verslag oor mobiele chemiese toilettender van R1,8-miljard [KLANK]
AFR BrandononMphoMafole