# Die Vryheidsfront Plus sê hy kan nie die Ekurhuleni munisipale raad se jongste voorstel steun om nog ʼn ooreenkoms van 20 jaar met ʼn onafhanklike kragverskaffer te sluit nie. Die meerderheid raadslede het die voorstel aanvaar. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis onverantwoordelik om nuwe energieprojekte goed te keur wat gegrond is op vooruitskattings en beloftes, terwyl die publiek daagliks onder kragonderbrekings gebuk gaan:
VF Plus steun nie Ekurhuleni se voorstel vir nog ’n ooreenkoms met onafhanklike kragverskaffers nie [KLANK]
AFR JenniferonAgreements