Skip to content

Stad Tshwane oorweeg uitwerking van bedingingsraad se beslissing [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy neem kennis van die Suid-Afrikaanse Bedingingsraad vir Plaaslike Regering se uitspraak oor die uitsluitingsaansoek. Die raad het die metro se aansoek van die hand gewys om nie ʼn salaris-ooreenkoms na te kom wat in die 2021/22-boekjaar met die vakbonde Samwu en Imatu aangegaan is nie omdat hy dit nie kan bekostig nie. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê hulle sal alle aspekte oorweeg wat betrekking het op die gevolge van die bevel:

ENG SelbyonImplication