Skip to content

Professor McGuire sê geen land kon universele gesondheidsdekking regkry nie [KLANK]

# Professor Alistair McGuire van die London School of Economics and Political Science sê geen land kon nog daarin slaag om universele gesondheidsdekking te laat slaag nie, deels omdat gesondheid aanhoudend verander. Hy was deel van die Departement van Gesondheid se paneelbespreking oor die bespoediging van universele gesondheidsdekking in Suid-Afrika. McGuire sê egter universele gesondheidsdekking is belangrik om ongelykhede in samelewings te verminder:

ENG McGuireonHealthCoverage