# Die bedryfsdirekteur en plofstofdeskundige van Gauntlet Security Solutions, Jimmy Roodt, is by die Nasrec-uitstalsentrum in Soweto in hegtenis geneem vir betreding. Die G20-leiersberaad word later die maand daar gehou. Roodt het onlangs gesê die land se belangrikste internasionale lughawens kan gevaarlik onvoorbereid wees vir ‘n bomdreigement. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, sê Roodt se teenwoordigheid by Nasrec was ‘n poging om sy leuen te bewys dat Suid-Afrika se veiligheidstelsel nie gereed is om die beraad te beveilig nie:
Plofstofkenner Jimmy Roodt in hegtenis geneem by plek van G20-leiersberaad [KLANK]
ENG BaloyiOnRoodtArrest