Skip to content

Trump ondersteun Andrew Cuomo amptelik as New York se burgemeesterskandidaat [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het New Yorkers aangemoedig om in vandag se burgemeestersverkiesing vir voormalige goewerneur Andrew Cuomo te stem. Hy voeg by die stad het geen kans op sukses of selfs oorlewing onder Zohran Mamdani se leierskap nie. Volgens meningspeilings is Mamdani, die Demokrate se kandidaat, voor Cuomo, wat as Onafhanklike deelneem nadat Mamdani hom in die Demokrate se benoemingsverkiesing uitgestof het. Die Republikeinse kandidaat, Curtis Sliwa, is laaste. Mamdani sê hy is nie verbaas dat Trump vir Cuomo ondersteun nie:

ENG MamdaniOnTrump