Skip to content

DA prys Maatskaplike Ontwikkeling vir stryd teen honger en bemagtiging van vroue in Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se gemeenskapsvoeding- en ontwikkelingsentrums spreek nie net honger aan nie, maar bou ook sterker, selfstandige gemeenskappe. Die sentrums verskaf ongeveer 22-duisend maaltye per maand, skep 266 werksgeleenthede hoofsaaklik vir vroue, terwyl hulle ook vaardigheidsopleiding, huishoudelike voedseltuine en kleininkomsteprojekte aanbied. Wendy Kaizer-Philander van die DA het die geïntegreerde benadering geprys, wat honger aanspreek terwyl dit selfstandigheid en veerkragtigheid bevorder:

AFR WendyOnHunger