Skip to content

Madlanga-kommissie sê SAPD-brigadier Mokoena moet weer verskyn [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het beklemtoon dat die hoof van die Valke se eenheid vir Taktiese Operasies, brigadier Lesiba Mokoena, moet terugkeer om te getuig na teenstrydige verklarings oor deelname aan ‘n polisie-WhatsApp-groep. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube sê Mokoena vra tans ‘n regsmening. Die voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê Mokoena moet terugkeer na die getuiebank om teenstrydige weergawes rondom die inhegtenisneming van die omstrede sakeman Katiso Molefe uit te klaar:

ENG-MadlangaOnMokoena