Skip to content

Limpopo se polisie ondersoek dood van gewilde plaaslike kunstenaar [KLANK]

# Limpopo se polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag ná die dood van die gewilde plaaslike kunstenaar, Molimisi “Dr Nel” Baatsi. Volgens berigte is die 31-jarige Baatsi gister in die vroeë oggendure aangetref waar hy in die pad in Botshabelo Village gelê het. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê noodpersoneel het hom op die toneel dood verklaar:

ENG MaleselaonLocalArtist