# Kaapstad verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se bevel dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika nuwe tydlyne moet instel vir sy proses om munisipale elektrisiteitstariewe goed te keur. Die hof het bevind Nersa se proses om die tariewe goed te keur sonder om behoorlike kostestudies en openbare-deelnameprosesse uit te voer, is ongrondwetlik. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê inwoners in alle munisipaliteite sal nou voordeel trek uit groter deursigtigheid in besluite oor die vasstelling van elektrisiteitstariewe:
Kaapstad verwelkom beslissing oor Nersa se proses om verhoging in munisipale elektrisiteitstariewe goed te keur [KLANK]
ENG GeordinonNERSA