# Die DA in Ekurhuleni het die verbyry-skietery in Reigerpark waarin ses mense dood is, veroordeel. Drie ander is gewond in die voorval wat Saterdagaand plaasgevind het. Izelle Senol van die DA sê hierdie sinnelose daad van geweld het die gemeenskap verpletter en getraumatiseerd gelaat. Sy sê wetstoepassingsowerhede moet vinnig optree om die skuldiges tot verantwoording te roep:
DA veroordeel verbyry-skietery in Reigerpark [KLANK]
ENG IzelleonReigerPark