# Die Britse polisie sê daar is niks wat daarop dui dat die messteek-aanval aan boord van ‘n Doncaster-Londen-trein Saterdag ‘n terroriste-voorval was nie. Vier van die nege mense wat aanvanklik vermoed is, ernstig beseer is, is uit die hospitaal ontslaan, terwyl twee se toestand steeds ernstig is. Die eerste minister Keir Starmer het die aanval as afgryslik en diep kommerwekkend beskryf. Die Britse vervoerpolisie-superintendent John Loveless sê twee mense is in hegtenis geneem:
Britse polisie sê treinaanval is waarskynlik nie terreurverwant nie [KLANK]
ENG LovelessOnArrests