Skip to content

DA dien menseregteklagte in oor vertragings met kankertoetse [KLANK]

# Die DA het ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens oor maande lange vertragings met kankertoetse. Die DA sê die vertragings kom neer op menseregteskendings, aangesien staatspasiënte in Gauteng tot drie maande vir uitslae wag terwyl privaat laboratoriums slegs 48 uur neem. Michele Clarke van die DA vra vinnige optrede om wanbestuur te beëindig en pasiënte se reg op lewe en waardigheid te beskerm:

ENG-ClarkeOnCancer