Skip to content

DA vra die regering om aanvalle op maatskaplike werkers as misdade teen die staat te beskou [KLANK]

# Die DA sê maatskaplike werkers in die Wes-Kaap moet herklassifiseer word as noodsaaklike werkers. Hy sê meer as twee-duisend maatskaplike werkers hanteer elk honderde gevalle van mishandeling en verwaarlosing, met meer as 54 aanvalle op maatskaplike werkers wat sedert April aangemeld is. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê formele erkenning sal maatskaplike werkers toegang gee tot wetlike beskerming, gevaarbetaling, veiligheidstoerusting en insluiting in noodbeplanning soos ander eerstelinie-werkers:

AFR WendyOnAttacks