# Die spanning styg terwyl die Stad Johannesburg en die Socio-Economic Rights Institute in die Hooggeregshof in Johannesburg mekaar die stryd aansê oor die verwydering van informele handelaars in die middestad. Betogers het voor die hof byeengekom om steun vir beide kante te toon. SERI sê die uitsettings skend handelaars se regte, terwyl die stad sê ongereguleerde handel benadeel die stad en openbare veiligheid. Die burgemeester Dada Morero hoop die hof verstaan die stad se ingryping:
Stad Johannesburg en SERI in hof oor verwydering van informele handelaars [KLANK]
ENG MoreroOnInterventions