Skip to content

SKOOR stem eenparig om voormalige uitvoerende hoof van Padongelukkefonds te dagvaar [KLANK]

# Die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge het eenparig besluit om die voormalige uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, te dagvaar ná herhaalde pogings om te verseker hy verskyn vrywillig voor die komitee. Voorsitter Songezo Zibi sê hy gaan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, vra of sy daarmee saamstem. Hy sê Letsoalo beskik oor inligting waarna die komitee op soek is en dit kan nie op ander maniere bekom word nie:

ENG ZibaonLetsoalo