Skip to content

Minister Macpherson verwelkom aanstelling van nuwe Boubedryfontwikkelingsraad [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die Kabinet se aanstelling van die nuwe Boubedryfontwikkelingsraad wat van 2025 tot 2028 sal dien. Khulile Nzo en professor Susan Bouillon is onderskeidelik heraangestel as voorsitter en adjunkvoorsitter van die raad. Minister Macpherson sê die nege raadslede beskik oor diepgaande kennis van die bedryf, ‘n gedeelde verbintenis om transformasie te versnel, innovering te bevorder en prestasie in Suid-Afrika se bousektor te verbeter:

ENG MacphersononBoard