# Rugby: Die Springbok-senter, Damian de Allende sê kalmte en akkuraatheid is die sleutel teen die vinnige en gedissiplineerde Japannese aanval. Die Bokke skop môre hul einde-van-die-jaar toer van vyf toetse af teen Japan by Wembley-stadion in Londen. De Allende, wat die afgelope paar jaar sy rugby in Japan speel, verwag dat die grootste stryd by die afbreekpunte sal wees:
Rugby: De Allende sê die grootste stryd teen Japan gaan by die afbreekpunte wees [KLANK]
ENG DeAllendeOnBreakdowns