# Action Society doen ʼn beroep op die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling om onmiddellik die Nasionale seksoortreder-register uit te gee. Minister Mmamoloko Kubayi het beloof om die register in Februarie vir die publiek toeganklik te maak. Die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys het in die 2024/2025-boekjaar 111 gevalle aangemeld waar onderwysers leerders seksueel geteister het. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, sê dis ʼn morele mislukking as hierdie oortreders niks oorkom nie:
Action Society sê regering se verbreekte belofte laat kinders onbeskermd [KLANK]
ENG DuPreezOnBrokenPromises