# Die Stad Tshwane het die permanente grondoordrag vir die bou van ‘n volledig-toegeruste polisiestasie in Olievenhoutbosch goedgekeur. Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sal toesig hou oor die uitbreiding van die bestaande satellietstasie na ‘n moderne polisiestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie langverwagte deurbraak sal veiligheid en waardigheid na die gebied bring:
Olievenhoutbosch gaan volledig-toegeruste polisiestasie kry [KLANK]
ENG MorodionPoliceStation