Skip to content

FOSA sê aanstelling van twee adjunkministers in een departement is onnodig [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê hy ondersteun glad nie die aanstelling van twee adjunkministers in enige enkele departement nie. Druk neem toe op president Cyril Ramaphosa om sy Kabinet te verklein en adjunkministerposte af te skaf. Dit volg na onthullings dat twee adjunkministers van Polisie hul poste meer as ʼn jaar beklee het sonder dat spesifieke pligte aan hulle toegewys is. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê dis ʼn duidelike teken van kaderontplooiing:

ENG TebogoonWasteful