# Cosatu het die regering geloof vir die herlewing in die plaaslike treinvervaardigingsbedryf nadat die 300ste passasierstrein die week in Nigel voltooi is. Dis deel van die regering se groter poging om die passasierspoorbedryf te herbou tot ʼn betroubare, doeltreffende en inklusiewe manier van vervoer. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is vol vertroue die teiken om 600 passasierstreine teen 2035 te vervaardig, sal nie net realiseer nie, maar kan oortref word:
Cosatu loof regering vir herlewing van plaaslike treinvervaardigingsbedryf [KLANK]
ENG MatthewonLocalTrain