Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement sê daar sal geen vermindering van onderwysposte wees nie [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê daar sal in die 2025/2026- en 2026/2027-boekjaar geen vermindering van onderwysposte in enige openbare skool in die provinsie wees nie. Volgens Solidariteit Onderwysersnetwerk maak volgende jaar se subsidie-besnoeiing van 66-persent by kwintiel 5-skole dit toenemend moeilik om onderwysers te behou, klasgroottes te beheer en noodsaaklike ondersteuningstrukture te onderhou. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle sal bestendigheid in die skoolstelsel beskerm:

ENG MabonaOnTeacherPosts