Skip to content

Polisie in KZN stel Veiliger Feestyd-plan bekend [KLANK]

# KwaZulu-Natal het sy Veiliger Feestyd-plan bekend gestel. Die Provinsiale kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê operasies is in werking gestel om inwoners, toeriste en studente te beskerm. Die voor-vakansie-fase fokus op die beveiliging van matriekeindeksamensentrums, die begeleiding van eksamenmateriaal en die ondersteuning van die 16 Dae van Aktivisme teen geslagsgeweld. Mkhwanazi het matrikulante teen roekelose partytjies gewaarsku. Hy het beklemtoon dat die polisie ‘n beleid van geen verdraagsaamheid vir wetsoortreders sal afdwing:

ENG-MkhwanaziOnPensParties