# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het nog ‘n belangrike stap gedoen in die bevordering van genomiese en presisie-geneeskundige navorsing. Adjunkdirekteur-generaal Kenny Tenza sê hulle werk sedert 2016 saam aan die ontwikkeling van ‘n nasionale navorsings- en vernuwingsprogram vir presisie-geneeskunde deur die Strategiese Gesondheids-vernuwmingsvennootskappe. Hy sê die samewerking het uitgebrei om die Suid-Afrikaanse 110-duisend Menslike Genoomprogram in te sluit, wat die wêreldwye gaping in genomiese data wat Afrika-bevolkings verteenwoordig, wil teenwerk:
Suid-Afrika versterk genomika- en presisiemedisyne-vermoë met nuwe vennootskap [KLANK]
ENG TenzaonGenomics