# AfriForum sê in stede van die energiesektor te reguleer en te verseker daar word wetlik opgetree, misbruik die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika nou munisipaliteite. Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die organisasie se saak teen Nersa se goedkeuring van die instel van munisipale elektrisiteitstariewe sonder deeglike kostestudies of prosesse van openbare deelname. Deidré Steffens van AfriForum sê Nersa is nou ‘n skoothondjie in plaas van ‘n waghond waar dit munisipaliteite aanbetref:
AfriForum beskuldig Nersa van misbruik van munisipaliteite [KLANK]
AFR SteffersOnNersa