Skip to content

DA stel mosie van wantroue in teen adjunkburgemeester van Tshwane [KLANK]

# Die DA in Tshwane sal vandag tydens die Stad se gewone raadsvergadering ‘n mosie van wantroue teen die ANC-onderburgemeester Eugene Modise indien. Die DA-lid, Jacqui Uys, sê die mosie is om aaspreeklikheid te verseker na berigte dat Modise na bewering voordeel getrek het uit ‘n sekuriteitskontrak van etlike miljoene rand met die munisipaliteit. Sy beskuldig die burgemeester, Nasiphi Moya, dat sy Modise beskerm het en sê sy posisie as burgemeesterskomiteelid vir Finansies is skadelik vir die stad se finansiële integriteit:

ENG-UysOnModise