Skip to content

Specno en Tentra stel KI-aangedrewe huurplatform bekend [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse tegnologiemaatskappye, Specno en Tentra, het die bekendstelling van ‘n nuwe kunsmatige intelligensie-gedrewe huurplatform vir huise in Suid-Afrika aangekondig. Tentra se stigter en uitvoerende hoof, Joram Hinds, sê deur KI-geaktiveerde stelsels ten volle te benut, beoog Tentra om huuraansoeke in die land te stroomlyn. Hy sê dit sal beide agente en voornemende huurders bevoordeel deur administratiewe prosesse te vereenvoudig en die spoed en gehalte om huise en voornemende huurders te koppel, verbeter:

ENG JoramonRental