Skip to content

Agt vermeende rowers in Centurion aangekeer [KLANK]

# Agt verdagtes is na ‘n skietgeveg met sekuriteitsbeamptes Dinsdag tydens ‘n sakeroof op die R-55 naby Raslouw in Centurion aangekeer. Daar word berig dat die gewapende verdagtes ‘n winkel in Sunderland Ridge beroof het, die voorraad in ‘n vragmotor gelaai het en weggery het, begelei deur ‘n Kia-voertuig. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê sekuriteit is gewaarsku en hulle het die vragmotor en die voertuig naby Raslouw opgespoor:

ENG NevhuhulwiOnEightsuspects