Skip to content

Santaco se Groter Tshwane-streek het ’n nuwe uitvoerende leierskap [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Groter Tshwane-streek het ʼn nuwe uitvoerende leierskap verkies. Sipho Raspae is aangewys as nuwe voorsitter, David Tlailane as ondervoorsitter en Elsie Moloisane as sekretaris. Santaco se woordvoerder, Ernest Bokaba, sê die nuwe leierskap het onderneem om eenheid in die taxi-bedryf te versterk en die diversifikasie van sakegeleenthede in die Groter Tshwane-streek te bevorder:

ENG ErnestonLeadership