# Tennis: Cameron Norrie van Brittanje het Carlos Alcaraz verslaan om die laaste 16 van die Paryse Meesterstoernooi te haal. Dit was Norrie se eerste oorwinning oor die wêreld-nommer-een. Die Spanjaard het die eerste keer deelgeneem nadat hy verlede maand in Tokio sy agtste titel van die seisoen ingepalm het. Daar was ook seges vir die Amerikaner Taylor Fritz, Daniil Medvedev van Rusland en Felix Auger-Aliassime van Kanada. Alcaraz sê hy was teleurgesteld met sy spelpeil in die wedstryd:
Tennis: Norrie laat Alcaraz struikel in die Paryse Meesters [KLANK]
ENG AlcarazOnPerformance