# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het die Parlement se ad hoc-komitee vertel hy het vroeg in Januarie op sosiale media verneem dat die taakspan vir politieke moorde ontbind is. Mathale sê gesprekke is gevoer oor die versterking van polisiestrukture, maar hy het nie die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se opdrag verwag nie. Hy kritiseer die gebrekkige kommunikasie en sê dit is nie gepas om aanlyn van belangrike wetstoepassingsbesluite te hoor nie, en noem die besluit problematies en onverwags:
Mathale vind op sosiale media uit taakspan is ontbind [KLANK]
ENG-MathaleOnLetter
