Skip to content

Konsepwetsontwerp op die beskerming van fluitjieblasers gaan teen einde vanjaar vrygestel word [KLANK]

# Die adjunkminister van Justisie, Andries Nel, sê die Konsepwetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers gaan teen einde vanjaar vir openbare kommentaar vrygestel word. Nel erken korrupsie het die ondermyning van openbare vertroue veroorsaak, en beklemtoon dat die beskerming van verklikkers die weg baan tot die herstel van staatsintegriteit. Hy sê lesse wat geleer is by die Zondo-kommissie het getoon dat die waarheid oor staatskaping verborge sou gebly het as dit nie vir fluitjieblasers was nie:

ENG-NelOnWhistleblowers