Skip to content

Alliance of Citizens for Change vra dat ’n noodtoestand op die Kaapse Vlakte afgekondig word [KLANK]

# Die Alliance of Citizens for Change vra die Wes-Kaapse regering om ʼn noodtoestand op die Kaapse Vlakte af te kondig. Dit volg ná ʼn gewelddadige naweek in gemeenskappe op die Kaapse Vlakte waar minstens 22 mense dood en 16 ernstig beseer is. Gebiede wat die swaarste getref is, sluit Mitchells Plain, Manenberg, Lavender Hill, Delft, Bonteheuwel, Elsiesriver, Kraaifontein en Philippi in. ACC-president Masizole Mnqasela sê bendegeweld oorskry die grense van normale polisiëring:

ENG MasizoleonEmergency