Skip to content

Soil of Africa verwelkom arrestasie van ‘n verdagte wat met die Mamelodi moorde verbind word [KLANK]

# Die Soil of Africa burgerlike beweging het die polisie se vinnige optrede verwelkom met die arrestasie van ‘n verdagte wat verbind word met die moorde op twee vroue in Mamelodi-Oos, Pretoria. Die liggame van die vroue in hul twintigs is Sondag langs die pad in Mahube-vallei gevind. ‘n Derde vrou wat ook tydens dieselfde voorval geskiet is, het oorleef. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê hulle sal vandag die bedroefde families besoek as ‘n daad van medelye:

ENG BonganionSuspect