# ’n Agt-en-dertig-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op twee jong vroue in Mamelodi-Oos, Pretoria, oor die naweek. Die liggame van die vroue in hul vroeë twintigs is Sondag langs die pad gevind met skietwonde in hul koppe. Polisiewoordvoerder Tintswalo Sibeko sê ’n derde vrou is ook tydens die voorval geskiet en in die hospitaal opgeneem:
Verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op twee Mamelodi-vroue [KLANK]
ENG SibekoOnSuspects