Skip to content

Netbal: Mami Diale verkies tot nuwe president van Netbal Suid-Afrika [KLANK]

# Netbal: Die adjunkpresident van Netbal Suid-Afrika, Mami Diale, is verkies as die nuwe president van die organisasie, en volg Cecilia Molokwane op ná haar agt-jaar ampstermyn. Diale het aan SABC News gesê die nuutverkose leierskap is dankbaar vir die vertroue wat die netbalgemeenskap toon. Sy het belowe om die ontwikkeling vanaf voetsoolvlak te versterk, spelers se welsyn te verbeter en die sport uit te brei:

ENG-Diale OnPosition