Skip to content

ActionSA dien Wysigingswetsontwerp in om Wet op Verkiesingskommissie te wysig [KLANK]

# ActionSA het die Wysigingswetsontwerp op Kieswette ingedien om die Wet op die Verkiesingskommissie te wysig. Lerato Ngobeni van die party sê die wetsontwerp is daarop gemik om die Kantoor van die Verkiesingsombud te vestig deur ‘n nuwe toesighoudende liggaam binne die verkiesingskommissie te skep, om politieke meningspeilings en uitgangspeilings te reguleer. Sy sê die wetsontwerp sal ook voorsiening maak vir die funksies en bevoegdhede van die verkiesingsombud:

ENG LeratoonBill