# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, sê hy is in hierdie stadium van die seisoen fikser as ooit tevore. Die Spanjaard is gedwing om hom aan die Sjanghaise Meesterstoernooi te onttrek en het langer as drie weke afgeneem om sy linkerenkel te laat herstel. Hy speel hierdie week in die Paryse Meesterstoernooi. Alcaraz begin sy veldtog teen die Brit Cameron Norrie. Alcaraz sê hy is realisties, maar optimisties oor sy kanse in die Franse hoofstad:
Tennis: Alcaraz realisties maar optimisties oor sy kanse in die Paryse Meesters [KLANK]
ENG AlcarazOnFeelingGood