# Die MK-party eis volle aanspreeklik van almal wat betrokke was by die boelievoorval by die Milnerton High School in Kaapstad. Agt leerders is amptelik aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Dit volg ná ʼn video versprei is waarop hulle ʼn graad 10-leerder afknou en aanrand. Die party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die voorval weerspieël die morele verval wat onder die jeug posvat:
MK-party eis volle aanspreeklikheid vir boelievoorval by Milnerton High School [KLANK]
ENG NhlamuloonMilnerton